Ons het die beeldskone Drosberg gekies as die plek om ons liefdesverhaal te vier.
Drosberg is geleë in die hartjie van die Boland op die Du Toitskloof Pas in Paarl. Met die natuurskone uitsig van die Du Toitskloof berg aan die een kant en Tafelberg aan die ander kant, is dit die perfekte plek om die nuwe hoofstuk van ons lewens te begin.
‘n Kontant kroeg met kaart fasiliteite sal beskikbaar wees.
Adres: R101, Alternative Rd Du toitskloof 7640 Pass, Paarl, 7646
Klik
hier om Google Maps oop te maak, wat jou reguit na die venue sal bring.