RSVP teen die 20 Augustus 2022
Kleredrag: Semi-formeel
Maak asseblief gebruik van die link wat ons gestuur het na elkeen. As jy nie ‘n link gekry het nie, of dit dalk verloor het, laat weet asseblief vir ons sodat ons ‘n nuwe een kan deurstuur.
Per uitnodiging. Ongelukkig geen kinders.
As julle enige vrae het, kontak ons gerus:
Ursula: 071 014 4165
JP: 064 145 6239